57 messages over 8 pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 Next >>
zulgin Newbie South Africa Joined 5340 days ago 2 posts - 2 votes Speaks: Afrikaans*
| Message 41 of 57 09 April 2010 at 11:25pm | IP Logged |
Malivar wrote:
Dis goed om te sien dat daar nog mense is wat wil Afrikaans leer, want ek het in Suid Afrika groot geword maar ek
sien n' afname in belangsteling met mense wat die taal wil leer. |
|
|
Ek myself is 'n Afrikaner, ek sien nie net mense wie belangstelling verloor nie, maar self baie wie besig is om hulle taal te verdraai (goed waaroor ek groot pakslae in die huis gekry het).
bv
"Ons het gebaklei" word nou : "ons het beklei"
"Ek will iets graag hè": "ek soek iets"
Dit is 'n groot jammerte dat anglisismes maar alledaags raak.
1 person has voted this message useful
| maji Newbie South Africa Joined 5305 days ago 6 posts - 9 votes
| Message 42 of 57 15 May 2010 at 2:27pm | IP Logged |
Toemaar, Zulgin, dis in elk geval 'n bewys dat die taal lewe ;)
Soms verander dinge so 'n bietjie maar die Taal bly staan.
Partykeer maak ons almal maar foute, en is nie eers bewus daarvan nie.
Hoe lekker is dit om my eie taal te praat op die Internet!!
1 person has voted this message useful
| mick33 Senior Member United States Joined 5921 days ago 1335 posts - 1632 votes Speaks: English* Studies: Finnish Studies: Thai, Polish, Afrikaans, Hindi, Hungarian, Italian, Spanish, Swedish
| Message 43 of 57 19 May 2010 at 12:33am | IP Logged |
Ek is jammer ek het hierdie journaal vergeet. Ek het inderdaad na Maji se aanmoedig boodskappe in my ander 'log' baie geïnspireerd word. Ek is nou 'n interessant artikel oor die geskiedenis van afrikaans lees. Die artikel is heel lang en ook dit gevorder woordeskat (vir my) hê, so miskien sal ek meer oor dit môre skryf. Die reën het net nie ophou nie, dus sal ek nou 'n leidjie vertaal. Die vertaling gaan woordelik wees so julle kan probeer nie dit sing nie.
Romantikus
Vaag weg raak die wêreld weg
en my gedagtes voer my weg
na 'n ander plek,
'n plek so erg
my bedoeling is so opreg
Vague ways become the world's ways
and my thoughts take me away
to another place
a place so bad (or evil)
my aim is so sincere
alles is so relatief
ek wonder of enige iemand die wêreld
soos ek kan sien
ek wonder of ek reg kan sien
want deesdae voel alles so relatief
ek ken nie die definisie van werklikheid nie
Everything is so relative
I wonder if anyone the world
like I can see
because these days feels everything so relative
I know not the definition of substance not
Refrein:
Ek voel soms so leeg sonder jou
Ek voel altyd so leeg sonder jou
Laat my na jou soet stem luister
terwyl jy trane in my hart fluister
Soen my nek, soen my net
sodat ek wakker kan bly
Glimlag, glimlag vir my o glimlag!
I feel sometimes so lonely without you
I feel always so lonly without you
Let me to your sweet voice listen
While your tears in my heart whisper
Kiss my neck, kiss me just
so that I awake can stay
Smile, smile for me, o smile!
Ander wêrelde verskiettende pêrels
my emosies laat my so bedwelmd
as ek tog maar net geweet het
en ek wat mooi so seer is
Revolusie, romantiek, ruk en rol
laat my dink aan die verlustingde
geure van my lewe
laat my nie moed opgee nie
want als is mooi
alles, so seer nie
Another world's sparkling? (or shooting?) pearls Ongelukkig verstaan ek nie verskiettende nie. Ek moet 'n beter woordeboek koop.
my emotions left me so stunned
if I only just known had
and I what beautiful so painful is
Revolution, romantic, rock 'n' roll
let me think of the luxurious? Ek is onseker oor verlustingde.
scent of my life
let me not courage abandon
because all is beautiful
everything so painful not
Refrein:
Ek voel soms so leeg sonder jou
Ek voel altyd so leeg sonder jou
Laat my na jou soet stem luister
terwyl jy trane in my hart fluister
Soen my nek, soen my net
sodat ek wakker kan bly
Glimlag, glimlag vir my o glimlag!
I feel sometimes so lonely without you
I feel always so lonly without you
Let me to your sweet voice listen
While your tears in my heart whisper
Kiss my neck, kiss me just
so that I awake can stay
Smile, smile for me, o smile!
herhaal refrein 2x
Glimlag, glimlag, Glimlag, glimlag!
Smile, smile, smile, smile
Die reën het nou ophou, so ek sal nou my fiets ry.
Mick
EDIT: Ek het 'n paar foute in die lirieke gevind, en ek hoop ek het die lirieke gekorrigeer.
Edited by mick33 on 14 December 2010 at 7:28pm
1 person has voted this message useful
| mick33 Senior Member United States Joined 5921 days ago 1335 posts - 1632 votes Speaks: English* Studies: Finnish Studies: Thai, Polish, Afrikaans, Hindi, Hungarian, Italian, Spanish, Swedish
| Message 44 of 57 01 June 2010 at 9:21am | IP Logged |
mick33 wrote:
Ek is nou 'n interessant artikel oor die geskiedenis van afrikaans lees. Die artikel is heel lang en ook dit gevorder woordeskat (vir my) hê, so miskien sal ek meer oor dit môre skryf. |
|
|
The vocabulary in the article about the history of Afrikaans was even more advanced than I realized. That, as well as the article's exceeding length, is why I haven't finished reading it yet. Hopefully I'll finish it this week, though I make no promises. Eventually I will definitely complete the article and hopefully have more insight into how Afrikaans came to be.
Goeie nag
Mick
Edited by mick33 on 21 June 2010 at 10:24am
1 person has voted this message useful
| mick33 Senior Member United States Joined 5921 days ago 1335 posts - 1632 votes Speaks: English* Studies: Finnish Studies: Thai, Polish, Afrikaans, Hindi, Hungarian, Italian, Spanish, Swedish
| Message 45 of 57 21 June 2010 at 11:14am | IP Logged |
Ek het nie die artikel gelees nie, maar ek het 'n intrigeer gedig Vir Sara Baartman deur Diana Ferrus gevind. Sara Baartman was 'n slaaf dat ook soos die "Hottentot Venus" was bekend. Sy het gewees in 1810 na Europa geneem en was, vir 'n paar jare, uit om 'n byvertoning gier gebuit. Sy het in 1815 in Frankryk gesterf. Die Fraans regering het totdat 2002 haar oorblyfsels behou. Die oorblyfsels was in 2002 na Suid Afrika terugkeer. As julle die hele verhaal wil weet julle kan ook na 'n onderhoud met Diana Ferrus hier luister.
Lekker slaap
Mick
I knew should've included an English translation/summary, so here it is. I have not read the article, but I did find an intriguing poem, "Vir Sara Baartman" by Diana Ferrus. Sara Baartman was a slave who was also known as the "Hottentot Venus". In 1810, she was taken to Europe and exploited as a sideshow freak. She was living in France when she died in 1815. The French government kept her remains until 2002, when they were returned to South Africa. If you want to know the whole story you can also listen to an interview with Diana Ferrus.
Edited by mick33 on 21 June 2010 at 10:35pm
1 person has voted this message useful
| mick33 Senior Member United States Joined 5921 days ago 1335 posts - 1632 votes Speaks: English* Studies: Finnish Studies: Thai, Polish, Afrikaans, Hindi, Hungarian, Italian, Spanish, Swedish
| Message 46 of 57 18 August 2010 at 9:38am | IP Logged |
I know I haven't written anything in this log in almost two months, but I have been continuing to learn Afrikaans. I have decided that I can no longer use the audio for the Teach Yourself Afrikaans course as a review; the speakers seem to talk too slowly now. I assume that this means I am still making progress and now listen to online radio broadcsts more often to hear spoken Afrikaans.
2 persons have voted this message useful
| Theycalme_Jane Diglot Newbie United Kingdom theafrikaanschalleng Joined 4122 days ago 28 posts - 48 votes Speaks: German*, English
| Message 47 of 57 11 August 2013 at 6:37pm | IP Logged |
Hi,
I find it really hard to follow this all the way through, to be honest. The funny thing
is, I read your first entry and thought: awesome! This is what I'm doing with my blog (s.
my profile homepage!) at the moment! I can learn so much from reading this. But it's
really difficult to read it all the way through, because of the site's layout and because
you can't really filter by subject. Thank you for putting this up though!
1 person has voted this message useful
| mick33 Senior Member United States Joined 5921 days ago 1335 posts - 1632 votes Speaks: English* Studies: Finnish Studies: Thai, Polish, Afrikaans, Hindi, Hungarian, Italian, Spanish, Swedish
| Message 48 of 57 12 August 2013 at 9:39am | IP Logged |
You're welcome! It's always great to find another person who wants to learn Afrikaans. I'm glad that you're finding something useful in my log. I would have replied sooner but I was reading your blog and I like your idea of a one year challenge. Alles van die beste.
Edited by mick33 on 12 August 2013 at 9:59am
2 persons have voted this message useful
|
You cannot post new topics in this forum - You cannot reply to topics in this forum - You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum - You cannot create polls in this forum - You cannot vote in polls in this forum
This page was generated in 0.3750 seconds.
DHTML Menu By Milonic JavaScript
|