jirpy100 Diglot Newbie South Africa Joined 6262 days ago 31 posts - 32 votes Speaks: Afrikaans*, English Studies: Esperanto
| Message 1 of 29 03 October 2007 at 4:11pm | IP Logged |
As daar enige studente van Afrikaans is wat so bietjie wil oefen, plaas jou brief hier en ek sal uithelp waar ek kan!
Geniet die dag, en lekker Afrikaans praat!
Edited by jirpy100 on 04 October 2007 at 6:02pm
1 person has voted this message useful
|
Polyphemes Bilingual Hexaglot Groupie Virgin Islands Joined 6289 days ago 48 posts - 60 votes Speaks: German*, Dutch*, English, French, Italian, Spanish Studies: Arabic (Written), Bulgarian, Greek
| Message 2 of 29 04 October 2007 at 2:55am | IP Logged |
Ik wil ooit wel Afrikaans proberen... (Sorry spreek het niet, maar ik weet zeker dat je Nederlands verstaat, net zoals ik Afrikaans wel begrijp ;)
Misschien kun je wat woorden in het Afrikaans opschrijven... Ik ken alleen "hijsbakkie" voor "lift" en "opsoekertje" voor "encyclopedie"... is dit correct?
1 person has voted this message useful
|
jirpy100 Diglot Newbie South Africa Joined 6262 days ago 31 posts - 32 votes Speaks: Afrikaans*, English Studies: Esperanto
| Message 3 of 29 04 October 2007 at 5:43am | IP Logged |
Polyphemes wrote:
Ik wil ooit wel Afrikaans proberen... (Sorry spreek het niet, maar ik weet zeker dat je Nederlands verstaat, net zoals ik Afrikaans wel begrijp ;)
Misschien kun je wat woorden in het Afrikaans opschrijven... Ik ken alleen "hijsbakkie" voor "lift" en "opsoekertje" voor "encyclopedie"... is dit correct? |
|
|
Dankie, ek verstaan jou skrywes redelik goed.
"Ik wil ooit wel &nb sp; &nb sp; Afrikaans proberen"
Ek wil ook wel (kan uitgelaat word) Afrikaans probeer.
Korrekte grammatika: Ek wil ook graag Afrikaans probeer (leer is 'n beter woord).
hysbak(kie - verkleinde vorm) = hijsbakkie
Ensiklopidie = encyclopedie
Laat my weet as daar spesifieke woorde is wat jy wil weet. Ek help graag.
1 person has voted this message useful
|
Polyphemes Bilingual Hexaglot Groupie Virgin Islands Joined 6289 days ago 48 posts - 60 votes Speaks: German*, Dutch*, English, French, Italian, Spanish Studies: Arabic (Written), Bulgarian, Greek
| Message 4 of 29 04 October 2007 at 6:01am | IP Logged |
Dankjewel... Ik ben inderdaad geinteresseerd... Wat mij interessant lijkt is om te weten wat bepaalde 'basis'-woorden in het Afrikaans betekenen.. Je hebt er al een paar genoemd.
Dus..
ik=ek?
dankjewel=dankie?
Was encyclopedie dan niet 'opsoekertje'?
Ik ga vanmiddag wat lezen op de Afrikaanse Wikipedia om wat meer te weten te komen.
Ik luister trouwens soms ook naar een Afrikaans radio station en ik versta ongeveer 70% van wat er gezegd word... soms wat minder.
Maar ik denk dat Afrikaans ook veel woorden heeft uit Afrikaanse talen, of niet?
Ik hoop dat je mij nog steeds verstaat, ik versta jou prima...
1 person has voted this message useful
|
jirpy100 Diglot Newbie South Africa Joined 6262 days ago 31 posts - 32 votes Speaks: Afrikaans*, English Studies: Esperanto
| Message 5 of 29 04 October 2007 at 8:33am | IP Logged |
"Je hebt er al een paar genoemd."
Jy het al 'n paar genoem.
Ek dink jy kan maklik die basiese woorde leer. Baie keer is dit net 'n paar letters wat verskil.
ik=ek?
dankjewel=dankie? (ook baie dankie.)
Korrek!
Was encyclopedie dan niet 'opsoekertje'?
Wel, dalk verstaan ek verkeerd. "Opsoekerje" klink amper soos naslaan, of woordeboek, of 'n gids waaruit 'n mens kan leer.
Ik luister trouwens soms ook naar een Afrikaans radio station en ik versta ongeveer 70% van wat er gezegd word... soms wat minder.
Party Nederlanders verstaan Afrikaans beter as ander. Ek verstaan nie gesproke Nederlands so goed soos geskrewe Nederlands nie. Maar ek wil graag hê ons moet aanhou praat sodat ons mekaar se taal beter kan verstaan.
"Maar ik denk dat Afrikaans ook veel woorden heeft uit Afrikaanse talen, of niet?"
Is Afrikaanse = African? Daar is woorde van die slawe, uit Maleisië, en van die boesmanne. Seker ook van die swart tale 'n paar.
"Ik hoop dat je mij nog steeds verstaat, ik versta jou prima..."
Ja, ek verstaan steeds wat jy skryf, ons praat darem nie hoë taal nie.
Edited by jirpy100 on 04 October 2007 at 6:07pm
1 person has voted this message useful
|
armando Diglot Groupie United Kingdom Joined 6278 days ago 44 posts - 46 votes Speaks: English*, Afrikaans Studies: Italian
| Message 6 of 29 04 October 2007 at 2:12pm | IP Logged |
Hallo,
Ek probeer om afrikaans te beoefen voordat ek alles vergeet. Ek het dit by die skool gedoen omtrent 15 jaar gelede... en nou dat ek uit die land is, wil ek dit graag weer praat. (byvoorbeeld as ek by die werk is en met my vrou oor die foon wil praat...).
Weet jy miskien waar ek audioboeke kan kry om na te luister? of potgooie?
1 person has voted this message useful
|
jirpy100 Diglot Newbie South Africa Joined 6262 days ago 31 posts - 32 votes Speaks: Afrikaans*, English Studies: Esperanto
| Message 7 of 29 04 October 2007 at 5:53pm | IP Logged |
Man, ek kan niks belowe nie. Maar gaan vra by www.litnet.co.za of hulle vir jou in die regte rigting kan stuur. Daar moet tog sulke materiaal beskikbaar wees! Al is dit nie algemeen nie...
1 person has voted this message useful
|
furyou_gaijin Senior Member Japan Joined 6386 days ago 540 posts - 631 votes Speaks: Latin*
| Message 8 of 29 04 October 2007 at 9:13pm | IP Logged |
Weinig dingen zijn zo leuk als Zuid-Afrikaanse vrouwen te pesten door te doen alsof je Afrikaans kunt praten...
Het duurt een tijdje voordat ze het door hebben... :-)
Edited by furyou_gaijin on 10 October 2007 at 4:11am
1 person has voted this message useful
|